About this app
Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld. Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër. Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde. Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering. Die toepassing fokus op die volgende: *Sorteering *Tel *Rangskikking (van klein na groot en van groot na klein) *Nommers wat die selfde is *Groot en klein *Posisie ten opsigte van ruimte *Patrone *Ooreenkomste *Optel en aftrek
Latest release
What’s New
* Build for IOS16
Audience growth
Ratings growth
Baseline captured. Growth appears after the crawler observes a changed rating count.
Momentum comes from crawler snapshots for the tracked storefront. “Viral growth signal” means unusually fast recent rating gains; it is an indicator, not download data.
Price tracking
Price intelligence
First snapshot captured. The trend line starts after the next crawler price observation.
- First observed Sep 2, 2026 · 8:12 PM $4.99