About this app
GarsiePay bied verskeie opsies om transaksies te voltooi en transaksies word onmiddellik gefasiliteer en verwerk. GarsiePay kan by enige instansie gebruik word wat van die volgende betalings opsies gebruik maak: • CHIPS® Payment Network • Masterpass • wiCode • SnapScan GarsiePay gebruikers kan ook voorafbetaalde produkte koop van o.a. Vodacom, MTN, Cell C, en vele meer, direk vanuit die app. Dit sluit in: • Lugtyd • Data en SMS bondels Gebruikers kan ook kontant onttrek vanuit hulle GarsiePay beursie deur: • Kaartlose OTM onttrekkings vanuit die app. • Kontant onttrekkings by enige Checkers of Shoprite winkel landwyd. Gebruikers kan geld in hulle GarsiePay beursie sit vanuit die app deur n EFT-betaling, kaart betaling of deur kontant by enige Pay@ kiosk landwyd. GarsiePay gebruikers kan geld aan mekaar stuur teen geen fooie en dit is onmiddellik beskikbaar vir gebruik. Met GarsiePay word jy in kennis gestel van alle transaksies op jou rekening en GEEN geld kan uit jou beursie beweeg sonder jou toestemming. Alle transaksie fooie is deursigtig en die gebruiker sal alle fooie sien voordat enige transaksie goedgekeur word. GarsiePay het geen maandelikse fooie nie en benodig nie n minimum balans nie!
Latest release
What’s New
Bug fixes & error messages
Audience growth
Ratings growth
Baseline captured. Growth appears after the crawler observes a changed rating count.
Momentum comes from crawler snapshots for the tracked storefront. “Viral growth signal” means unusually fast recent rating gains; it is an indicator, not download data.
Price tracking
Price intelligence
First snapshot captured. The trend line starts after the next crawler price observation.
- First observed Aug 24, 2026 · 1:39 AM Free